Digitale Alumni-Nuusbrief | Winter 2022

SLUIT BY ONS AAN!
Ons bied jou 'n volledige kalender van alumni-betrokkenheidsaktiwiteite aan om na uit te sien in 2022. Daar is netwerkgeleenthede, gaslesings, paneelbesprekings, sosiale byeenkomste en vele geleenthede vir jou om betrokke te raak, verbind te bly en ’n positiewe verskil te maak. Ons vertrou om jou by ’n geleentheid of twee, selfs drie, te sien – hetsy persoonlik of aanlyn.