MINIMUMTARIEF
|
MINIMUM KM
|
|||||
TIPE
|
KM TARIEF
|
DAG ≥ 5 ure
|
HALFDAG < 5 ure
|
DAG ≥ 5 ure
|
HALFDAG < 5 ure
|
|
79
|
R3.55
|
R334
|
R264
|
94
|
74
|
'n Uiteensetting van die nuwe tariewe (rand / km) geldig vanaf 1 Januarie 2020
|
||||||||||
MOTORS MET L/V
|
Ingevolge die belastingwet word 'n werknemer wat nie 'n maandelikse vervoer-/reistoelaag ontvang nie, toegelaat om hoogstens R3.98 per km (was R3.61 per km), belastingvry te eis.
Eise wat meer as R3.98 per km beloop bring mee dat die totale eis belasbaar word en nie net die gedeelte bo R3.98 per km nie. Eise van werknemers wat 'n vervoer-/reistoelaag ontvang, insluitend die wat minder as R3.98 per km beloop, is ten volle belasbaar.
In die lig hiervan sal dit in die meeste gavalle nie raadsaamwees ommeer as R3.98 per km te eis nie.
Belangrike kennisgewing:
Terugeis van reiskkoste moet binne drie (3) maande van die reis geëis word en sal streng toegepas word om te verseker dat eise binne die korrekte belasting- en ouditperiode hanteer word.
Enjinvolume
|
Sedan S/wa
|
Bakkie
|
Viertrekbakkie
|
Bussie(MPV)
|
M/Fiets
|
Tot 1250
|
2.80
|
2.48
|
3.63
|
1.59
|
|
1251-1550
|
3.48
|
3.21
|
3.63
|
2.05
|
|
1551-1750
|
3.81
|
3.68
|
3.90
|
||
1751-1950
|
4.33
|
3.85
|
4.46
|
3.90
|
|
1951-2150
|
4.61
|
4.38
|
5.28
|
4.57
|
|
2151-2500
|
5.30
|
4.55
|
5.28
|
5.26
|
|
2501-3500
|
6.62
|
4.88
|
5.85
|
6.80
|
|
Bo 3500
|
7.71
|
5.45
|
6.69
|
7.62
|