VERVOERDIENSTE

Ons dienste - Voertuigpoel

Verkeersoortredings

Die betrokke verkeersdepartement stuur alle verkeersboetes ten opsigte van US-voertuie na Vervoerdienste. Vervoerdienste sal vasstel wie die bestuurder ten tye van die oortreding was. Die naam van die oortreder word op die agterkant van die eerste kennisgewing ingevul en dit word na die betrokke departement gestuur. As die bestuurder nie opgespoor kan word nie, sal die departementshoof of afdelingshoof aanspreeklik gehou word.

Kontakpersoon

Stephen Festus   
021 808 9722   
festus@sun.ac.za