Ons is onbeskryflik dankbaar oor al die ondersteuning wat #Train4Fees ontvang het, en ons waardeer die vrygewigheid van ons Matie-familie, wat altyd ’n hand uitsteek wanneer ons hulp die heel nodigste het.
lees meerHoe kan JY betrokke raak deur die US tydens hierdie COVID-19 tydperk te ondersteun?
lees meerDie JA Matthee-beursfonds het onlangs tot stand gekom nadat wyle prof Johan Matthee, voormalige dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe en jare lange voorsitter van die (destydse) Departement Rekeningkunde, byna R12 miljoen aan die Universiteit Stellenbosch bemaak het vir nagraadse studie in ekonomiese en bestuurswetenskappe.
lees meerHet jy al gehoor van selfdoen-fondswerwing? Hierdie manier van fondswerwing bemagtig ons gemeenskap van alumni en ondersteuners om geld vir verskillende projekte van die Universiteit Stellenbosch in te samel. Dis basies 'n persoonlike fondswerwingspoging wat jy op enige tydstip kan aanpak.
lees meer