Sentrum vir Musiek

Die Sentrum poog om die kommersiële potensiaal van die infrastruktuur en kundigheid van die Musiekdepartement te ontwikkel. Dit bestaan uit verskeie eenhede wat die werksfunksies en aktiwiteite van die Sentrum as geheel, ondersteun. Die Sentrum bestaan uit die volgende eenhede:

 

Die missie van die Musiekdepartement en daarmee saam die Sentrum vir Musiek, is om ‘n omgewing te skep waar die verskillende aspekte van hul onderskeie visies ten volle kan ontwikkel by wyse van sinergie tussen die Departement en die Sentrum se eenhede.