Doen jou deel

Personeel

Die US het reeds op voorgraadse en nagraadse vlak verskillende modules wat volhoubaarheid aanspreek. Hier is solank ‘n voorlopige lys van programme en modules. Laat weet of jou program of module ook op die lys moet verskyn.

Navorsers

Is jy besig met navorsing wat verband hou met enige vorm van volhoubaarheid? Laat weet ons deur hier te kliek.

Vakgebied Kontaknaam Fokus van die program/navorsing