Doen jou deel

Elke personeellid en student kan ‘n bydrae lewer tot die suksesvolle toepassing en uitbreiding van Volhoubaarheid aan die Universiteit Stellenbosch.

Talle aksies en inisiatiewe is al van stapel gestuur om onder meer die Universiteit se koolstofvoetspoor te verminder, energie en water te bespaar en ons landskappe te bewaar.

Hier is hoe jy jou deel kan doen:

Studente

Personeel