6.1. | Kweekskool Personeellede wat parkering direk by die kerk huur, betaal die ooreengekome bedrag aan die kerk. Hulle inligting word egter deurgestuur sodat hulle toegang kan kry tot die korrekte valbome. |
6.2. | Mediese gevalle Dit geld vir personeel en studente wat weens 'n besering of operasie van krukke of 'n rolstoel gebruik moet maak om rond te beweeg. |
6.3 | Neelsie Parkeerarea Toekenning van parkering aan personeel en huurders van die Neelsie binne die Neelsie Parkeerarea geskied volgens die riglyne van die Neelsie Bestuur. |