5.1. | Dit sluit in: | |
5.1.1 | Konferensies, kongresse, ens. | |
5.1.2 | Geleenthede, soos die Woordfees, sportbyeenkomste | |
5.1.3 | US geleenthede, bv. gradeplegtighede, amptelike opening, eksamens, registrasie | |
5.1.4 | Alternatiewe parkering wanneer parkeerarea of -plekke ontoeganklik is | |
5.2. | Elke geval word individueel hanteer, nadat die nodige versoek verwerk is. Sien aansoekprosedures. |
Alle regte voorbehou © 2007 - 2018 Universiteit Stellenbosch
Privaat Sak X1, Matieland, 7602, Suid-Afrika
Tel.: +27 21 808 9111
Terme van gebruik | Terugvoer