'n Kampuspendeldiens is op die sentrale kampus beskikbaar. Hierdie diens fokus op die volgende behoeftes:
A |
B | ||
Dagpendelbussie 07:00 – 17:30 (op kampus) |
Nagpendelbussie 18:00 – 02:00 (bespreekte diens in dorp) |
||
1 | Fokus | Diens tussen die algemene parkeerarea op rand van kampus en sentrale kampus gedurende die dag |
'n Bespreekte Diens vanaf optelpunt by Neelsie na privaat behuising in breër dorp vir studente wat tot laat studeer. |
2 | Skedule |
Maandag tot Vrydag Klier hier vir skedule van tye Begin: Begin van verwelkomingsweek Eindig: Laaste dag van Desember-graduering (weeksdag) Uitsluitings: Pendeldiens funksioneer NIE gedurende die volgende periodes nie:
*Aangepaste tye vir eerste geleentheid eksamens:
|
Maandag tot Sondag Elke uur, vanaf 18:00 (laaste rit vertrek om 02:00) Begin: Begin wanneer klasse begin Eindig: Laaste dag van Desember-graduering (weeksdag) Tye: Uurliks tussen 18:00 – 02:00 |
3 | Identifikasie-/Beta-lingsmeganisme | Studente- of personeelkaart | Studente- of personeelkaart |
Roetes |
|||
4 | Kleur en beskrywing op kaart: | Coetzenburg na Konservatorium via Skuilhoek of Van Riebeeckstraat | Nie 'n vaste roete |
Lentelus/Silvertrees na Joubertstraat via Hammanshandweg | |||
Konservatorium na Welgevallen Proefplaas | |||
5 | Spesifieke bepalings: | Beweeg slegs binne radius van 6km vanaf die Neelsie | |
6 | Kaarte: | Dagpendeldiensroetes | 6km radius |
7 |
Optelpunte: | Elke roete se optelpunte word op die kaart aangedui met 'n diamant in die kleur van die roete. Aflaaipunte word met 'n vierkant aangedui. | Neelsie parkeerarea – by die hoofingang na die Neelsie (oostelike kant). |
8 |
Koste vir Studente / personeel wat geregistreer is vir parkering: | Geen addisionele koste. | Geen addisionele koste. |
9 | Koste vir Studente / personeel wat nie geregistreer is vir parkering nie: | Bedrag sal later bekend gemaak word. | Geen addisionele koste. |
Fokus | Vervoer Tygerberg koshuisstudente wat bespreek het, tussen die kampusoptelpunt en nabygeleë winkelsentrums – tans Tygervallei (Ma – Wo) en Parowsentrum (Do), asook na private behuising binne ‘n 6km radius. | ||
Skedule |
1. Bespreek via hierdie skakel.
3. Vir beskikbare rittye, sien die opsomming hieronder: WEEKSDAE:
SATURDAE SLEGS:
|
||
Optelpunt |
|
Algemeen
Die gedragskode is van toepassing op:
Gebruikers