Musiekbiblioteek

Die musiekbiblioteek is in die Konservatorium gebou. Behalwe vir die groot versameling bladmusiek, klankopnames en boeke, besit die biblioteek oor ‘n rare en unieke versameling van musiekmanuskripte en artefakte waarvan sommige terugdateer uit die sestiende eeu uit.

Vir meer inligting besoek:

http://library.sun.ac.za/Afrikaans/libraries/music/Pages/default.aspx