The Platform was in 2017 gestig deur Stellenbosch Konservatorium student Kirsten Adams. Haar visie is om ‘n middelpunt van gesamentlike kuns in Stellenbosch te skep as ‘n manier om aan die gemeenskap terug te gee. The Platform doen dit met kontemporere nuwe musiek en kontemporere dans, en samel geld in om elke jaar aan ‘n liefdadigheidsorganiasasie te skenk, en oor die algemeen alle plekke van nood in ons gemeenskap te bevoordeel. The Platform sal voortgaan om hulle te beywer vir hierdie doel. Vir meer inligting, “like” hulle Instagram en Facebook blad, of lees meer of e-pos vir Kirsten Adams deur theplatformstb@gmail.com

     

2018

The Platform se begunstigde hierdie jaar was  The Anna Foundation, wat skole rondom die landelike areas van die Wes Kaap help om programme van geletterheidvaardighede, fiksheid en vebetering van selfvertroue in kinders, aan te bied. 

ANNA FOUNDATION BANK BESONDERHEDE:
BANK: Standard Bank
TAK: Stellenbosch
TAKKODE: 050610
REKENING NAAM: Anna Foundation
REKENING NR.: 033026130
SWIFT ADRES: SBZAZAJJ

Ensemble: Kaylin Levendal (viool), Visser Liebenberg (klarinet), Colette Brand (tjello), Throy Petersen (klavier)

Komponiste: Kirsten Adams, Kristi Boonzaaier, Jesse Dreyer, Carlie Schoonees, David Wolfswinkel

Dansers: Rhapsody Dance Studio – Ayabonga Mani, Tiffany Joy Sissing, Samantha Joanne Nortje, Tacara-Lee Farell, Jolindi Snyman, Ilse Joubert, Corine De Koker

2017

Ons is opgewonde om musiek en kontemporêre dans to vier op The Platform!

Ons samel geld in vir die Michael Parks Foundation vir kinders met Down syndroom. Ons waardeer alle donasies.

Ensemble: Kristi Boonzaaaier (dirigent), Kaylin Levendal, Annerie Senekal (viool 1), Jason Oppelt, Marlise Theron (viool 2), Craig Williams, Lynn Rudolph (altviool), Colette Brand, Amalia Reyneke, Estelle Kemp (tjello), Anninge Kreft (bas), Christopher Petrie (klavier)

Komponiste: Kirsten Adams, Kristi Boonzaaier, Jesse Dreyer, Carlie Schoonees, Antoni Schonken, Arthur Feder

Dansers: Ilse Kotzé Joubert, Corine De Koker, Rachel Mertens, Marina Pienaar, Karla Britz, Zonnika, Lily Brannon, Nicole van Wyk