Kaapse Filharmoniese Uitreik- en Opvoedingsprogram

Die Kaapse Filharmoniese Orkes se uitreik- en opvoedingsprogram van onderrig en uitreikkonserte by skole, is in 2003 onder die leiding van Henriette Weber gestig. Teen 2015 is meer as 150 000 leerders bereik. Die Kaapse Filharmoniese Jeugorkes en die Kaapse Filharmoniese Blaasensemble is gestig en in 2009 is die Masidlale grondvlak-projek gestig, aanvanklik slegs met strykers en later met die toevoeging van houtblasers. Tans ondersteun die programme verdienstelike musikante deur die verskaffing van instrumente en studiebeurse.

Lees meer…

hyperlink