d-Piano Lab

Die d-Piano Lab is ‘n agt-persoon digitale klavier laboratorium. Dit het vanuit die Goblins Gemeenskapsmusiek Projek, ‘n modelnavorsingsprojek, ontwikkel wat vir ses jaar bestaan het met die doel om musiek meer toeganklik vir leerders in en om Stellenbosch te maak. Die d-Piano Lab se doel is om onderrig in musiekgeletterdheid aan studente van voorheen benadeelde gemeenskappe in Stellenbosch te bied. Laasgenoemde het min of geen toegang tot musiekopvoeding as gevolg van die staking van musiekposte oor die afgelope twee dekades.

Lees meer…

hyperlink