Skip to main content

Deeltydsemusieklesse

Deeltydse musieklesse word gebied aan skoliere, studente van ander fakulteite of enigeen wat aan buitemuurse musiekopleiding belangstel.

Na registrasie as Konservatorium-student, vind plasing by ‘n lektor, indien beskikbaar, of nagraadse student plaas, afhangend van opleidingsvlak.

Aansoekvorms kan in November by music@sun.ac.za aangevra word. Plasing word in Februarie gedoen na alle BMus, Diploma en Hoër Sertifikaat studente geholpe is.

Navrae: Mari-Louise du Plessis
E-pos: MDP1@sun.ac.za
+27 (21) 808 2334

Close Menu