Verhurings

Die Endler, Fismer en Jannasch sowel as die Behrens voorportaal fasiliteite en sale is beskikbaar vir huur. Kontak asseblief vir Nicky Fransman, Fasiliteitebeampte van die Konservatorium gebou as u belangstel.  Tel (021) 808 2382, of stuur ʼn  e-pos aan nfr@sun.ac.za. Sien asseblief die aansoekvorms en kontrak vir die huur van lokale vir funksies en konserte hieronder.

 

Verhurings kontrak