Musicultus is die amptelike studentevereniging vir beide musiekstudente en nie-musiekstudente aan die Universiteit van Stellenbosch wat ‘n belangstelling in klassieke musiek en jazzmusiek het. Alle Musicultus-lede geniet die voordeel van R10-kaartjies vir alle Endler Konsertreeks konserte. Vir enige voorstelle of navrae, kontak gerus die Musicultus-span by musicultus@sun.ac.za.
Stel jy belang daarin om by Musicultus aan te sluit?
Word ‘n lid by:
Volg ons op Facebook:
