Timberlea Plaas

Die Waitrose Foundation is deur die Waitrose Supermarket in die Verenigde Koninkryk in 2015 gestig en sluit 11 plase in die Wes-Kaap in, waarvan een die Timberlea plaas is. Die doel van die stigting is om die lewens van plaaswerkers en hul families te verbeter in die gemeenskappe wat vrugte aan die supermark voorsien. By Timberlea woon skoolleerders die media- en leersentrum daagliks na skool by. In 2013 het Marion Jeffrey van Timberlea vir Felicia Lesch en Pamela Kierman genader om ‘n musiekprogram as ‘n addisionele aktiwiteit te vestig. Lauren du Plooy, Lise Morrison en Rebecca Baatjes, Diensleerstudente op daardie stadium, het die musiekprogram by Timberlea inisieer om aan leerders eenmaal per week musiekaktiwiteite te bied.

Lees meer…

hyperlink

Video (Oktober 2013):

youtube-logo-21